Narsistiese persoonlikheidsteuring

Narsistiese persoonlikheidsteuring
Klassifikasie en eksterne bronne
Narsissus (1590's, Caravaggio, Galleria Nazionale d'Arte Antica, Rome).
'Narsissus (1590's, Caravaggio, Galleria Nazionale d'Arte Antica, Rome).
ICD-10 F60.8
ICD-9 301.81
MedlinePlus   000934
MeSH D010554
Mediese waarskuwing

Narsistiese persoonlikheidsteuring (NPS) is ’n persoonlikheidsteuring[1] waar ’n persoon ’n obsessie het oor hulle toereikendheid, mag, aansien en ydelheid, en nie in staat is om die vernietigende uitwerking daarvan op hulself en ander te sien nie. Na raming ly sowat 1% van mense aan die geestesteuring.[2][3] Die term is 1968 geskep; dit is voorheen megalomanie genoem.[4]

  1. Narcissistic personality disorder – Diagnostiese en Statistiese Handleiding van Geestesteurings, 4de uitgawe, Amerikaanse Psigiatriese Vereniging (2000)
  2. Groopman, Leonard C. M.D.; Cooper, Arnold M. M.D. (2006). "Narcissistic Personality Disorder". Personality Disorders – Narcissistic Personality Disorder (in Engels). Armenian Medical Network. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 14 Februarie 2007.
  3. Millon, Theodore (1996). Disorders of Personality: DSM-IV-TM and Beyond. New York: John Wiley and Sons. p. 393. ISBN 0-471-01186-X.
  4. R. Kayne, ed. L.S. Wynn (4 Maart 2013). "What is Megalomania?". Wise Geek. Conjecture. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2013. Besoek op 16 April 2014.{{cite web}}: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search